South Africa » Footprints of the San » Koppieskraal Farm Vacation

Koppieskraal Farm Vacation

Koppieskraal is situated 45km from the Namibian border post at Rietfontein and approximately 110km from the Kgalagadi Tranfrontier Park.

Koppieskraal offers three campsites:

• Between the stone hills:  This campsite has running water with a cold shower.  This water is safe to drink;
• On a 10 000ha pan:  There are no facilities at this campsite.  The hosts will arrange for a toilet.  This site offers a braai (barbeque) facility; or
• On a hill overlooking the pan:  There are no facilities at this campsite. 

* Only one family/group per campsite is allowed.

Things to do:

• 30 minutes camel rides and overnight safaris;
• Big, open spaces for walking and hills for climbing;
• Enjoy the peace and quiet that this area offers;
• Mountain biking trails;
• Bird-watching – bird lists are available for both farms;
• Koppieskraal offers moonlight dinners on the pan – please note that pre-booking is essential;
• They also hosts small weddings; and
• Sunset snack baskets are available on request.

Self-catering accommodation:

Inkbospan:

Inkbospan is located approximately 70km from the Kgalagadi Transfrontier Park. 

It offers two basic units without electricity.  There are batteries for the lights and a ‘donkey’ for hot water.  Each unit has two bedrooms with a lounge and kitchen.  The kitchen is fully equipped and has an indoor braai (barbeque), gas stove and fridge.  These units can accommodate four guests each.

Inkbospan farmhouse is a comfortable old house and can accommodate up to fourteen guests.  This house is fully equipped with electricity, two bathrooms and a lovely braai (barbeque) area. 

At Inkbospan all facilities are self-catering.  Meals may be booked on request and is served at Koppieskraal, which is located approximately 35km away.

Askham:

Die Kerkhuis:

This is a small, but comfortable place to spend the night.  It offers self-catering accommodation with two bedrooms, one bathroom, kitchen and lounge.  Meals may be served on request.  Kerkhuis can accommodate four guests.

Afrikaans translation:

Koppieskraal is 45km vanaf die Namibiese grenspos by Rietfontein en 110km vanaf die Kgalagadi Transfrontier Park.

Koppieskraal het drie kampeerplekke:

  • Tussen die klipstapels:  Hierdie kampeerplek het lopende water met ‘n koue stort.  Die water is veilig om te drink.  Daar is ook ‘n ‘longdrop’;
  • Op ‘n 10 000ha pan:  Hierdie kampeerplek het geen fasiliteite nie.  Daar word ‘n toilet opgeslaan en daar is ‘n braaidrom;  en
  • Op ‘n kop wat uitkyk oor die pan:  Daar is geen geriewe op die kop nie.

Slegs een familie/groep per kampeerplek word toegelaat.

Dinge om te doen:

• 30 minute kameelperd-ritte en oornag safaris;
• Kameeluitdagings;
• Groot, oop ruimtes vir stap en koppies om te klim;
• Geniet die stilte wat hierdie area bied;
• Daai is baie paadjies vir bergfiets ry;
• Voëllyste van albei plase is beskikbaar;
• Koppieskraal kan maanlig-etes op die pan bedien – let asseblief dat hierdie aktiwiteit vooraf bespreek moet word;
• Hulle kan klein troues akkommodeer; en
• Skemerkelk mandjies kan vooraf bespreek word.

Selfsorg Akkommodasie:

Inkbospan:

Inkbospan is 70km vanaf die Kgalagadi Transfrontier Park.

Daar is twee basiese eenhede sonder elektrisiteit.  Hulle het batterye vir ligte en ‘n donkie vir warm water.  Elke eenheid het twee slaapkamers met ‘n leefarea en kombuis.  Die kombuis is vol toegerus met ‘n binnebraai, gasstoof en yskas.  Vier persone per eenheid kan geakkommodeer word.

Inkbospan plaashuis is ‘n groot, gemaklike ou plaashuis en kan tot 14 gaste akkommodeer.  Die huis is vol toegerus met elektrisiteit asook twee badkamers.  Daar is ‘n lifelike buite braai area.

Op Inkbospan is alle akkommodasie selfsorg.  Etes kan bespreek word en word op Koppieskraal bedien.  Dit twee plase is 35km vanaf mekaar.

Askham:

Die Kerkhuis:

Die Kerkhuis is klein, maar ‘n gerieflike plekkie om te oornag.  Dit bied selfsorg akkommodasie met twee slaapkamers, een badkamer, ‘n kombuis en sitkamer.  Etes kan bespreek word.  Kerkhuis bied slaapplek vir vier gaste.

Comments and Reviews

Add a comment