Full Comments View

Comments and Reviews

Op 17 Desember 2009 is ons, en nog twee ander families baie gul ontvang deur oom Giel Steenkamp. Dit was heerlik om met hom te gesels en te deel in sy entoesiasme oor die mesosaurus fossiele. Dit was jammer dat die lang pad geroep het en ons ons kuiertjie moes kort knip. Voorspoed met verdere ontdekkings.

Mimmie en Bennie Bouwer on 4th of January, 2010 at 20:19. See related participant